Soveel dae voor die wedren!

0
0
Weeks
0
0
0
Days
0
0
Hrs
0
0
Min
0
0
Sec

24 September 2016

OOR RENOSTERBOS EXTREME 2016

VVanjaar vind Renosterbos Extreme plaas op 24 September 2016 op die Moreson Estate, in Sprigg Straat, in Barrydale. Al die roetes begin en eindig op die terrein en neem die deelnemers oor “berge en dale” en deur van die plaaslike boere se plase. Deelnemers kan uitsien na “single track” bergpaaie sowel as lekker stowwerige grondpaaie. Hulle sal omring word deur die unieke natuurskoon waarvoor die Klein Karoo so bekend is.

Renosterbos Extreme is ‘n fondsinsameling vir gemeenskapsprogramme in Barrydale en is ‘n nie-winsgewend organisasie.

MTB Roetes: 47km – R180 | 20km – R150 | kiddies 5km funride – R30

TRAIL Roetes: 20km – R150 | 13km – R130 | 5km family funwalk – R50

INSKRYWINGSVORM

Slegs die eerste 100 aanlyn inskrywings ontvang goodiebags!

2015 BORGE

KONTAK

Algemene Navrae:
Taryn-Leigh Nel
tarynleighnel@gmail.com
076 252 6140

Hoofborg
1